Created 9-Apr-14
Modified 20-Apr-14
Visitors 17
0 photos
Ansie en ek was bevoorreg om 'n week of drie gelede die Baviaans oor te steek. Weereens het die Forester alle verwagtings oortref deur die moeilke seksies gemaklik kaf te draf. Ons was ongelukkig om 'n band te verloor selfs voor die reservaat en die eintlike uitdagings en moes dit sonder spaarwiel aanpak. Ansie is nou oortuig mens doen dit net een keer in 'n leeftyd :-).

Ons het van Patensie af deur die Langkloof via De Rust na Prins Albert gery, waar ons twee nagte geslaap het. Hiervandaan het ons ook 'n draai oor die Swartbergpas gery en algaande 'n paar foto's bygesit.

Categories & Keywords
Category:Travel and Places
Subcategory:Africa
Subcategory Detail:South Africa
Keywords:Baviaans, Forester, Subaru

This gallery is empty.