Zenfolio | Chris Joubert Fotografie | About
Ek is in Somerset-Wes gevestig en beskikbaar op Saterdae vir sportbyeenkomste, troues en kinder- en babafoto's, asook verwagtende moeders en vaders. Ek spesialiseer ook in makro- en landskapfoto's. Hopelik sal dit eendag (DV) meer voltyds wees. Ek het in 2005 as professionele fotograaf by die New York Instituut vir Fotografie gekwalifiseer.

I am based in Somerset West, Cape Town, South Africa. I am primarily available for events, weddings, children, pregnancy and baby photos and other work on Saturdays - hopefully full-time in future (DV). I also specialise in macro and landscapes. I qualified as professional photographer with the New York Institute of Photography in 2005.