Visitors 72
0 photos
Ons is só geseënd met vyf wonderlike, mooi, gesonde kleinkinders en ek kon nie anders as om hulle af te neem toe ons die afgelope Sondag die hele familie hier kon onthaal om my gade se verjaardag te vier nie. Ek was pas terug van 11 dae oorsee vir werk en kon nie glo hoeveel die tweeling gegroei het in dié tyd nie!

Categories & Keywords
Category:People
Subcategory:Kids
Subcategory Detail:
Keywords:Dian, Hilke, Jean, Leo, Zak, kleinkinders

This gallery is empty.