Visitors 120
0 photos
Saterdag 8 Februarie 2014 was die tweeling se tweede verjaardagpartytjie - hulle het die 11de verjaar. Die weer was goed en Christo het 'n waterglybaan opgestel (hy verhuur springkastele en waterglybane uit vir 'n naweekbesigheid). En die kinders het dit gate uit geniet!
Mens kan nie ophou dankie sê vir die ongelooflike seën van kinders en kleinkinders nie!

Categories & Keywords
Category:People
Subcategory:Family
Subcategory Detail:
Keywords:Dian en Leo, Leo en Dian, Tweeling, verjaardagpartytjie

This gallery is empty.