Ons was geseënd as oupa en ouma om Zak se derde verjaardagpartytjie saam met hom, sy ouers en hulle vriende te kon deel. Die tema was Walt Disney se "CARS" en die koek wat Marlize en Hanli geskep het, was 'n wenner!
Category:People
Subcategory:
Subcategory Detail:
Keywords:
© Chris Joubert Fotografie