Visitors 20
0 photos
By al ons seëninge, kry ons toe nog vir Hilke ook by! En die seuntjies word groter, ratser en meer waaghalsig. Jean Pierre en ek is tans besig met 'n Landrover-bed vir Jean - ek sal eersdaags die foto's ook oplaai. Intussen bid ons vir Marlize en die tweeling-seuntjies wat op pad is. Liefde aan almal - veral die familie ver oor die water.

Categories & Keywords
Category:
Subcategory:
Subcategory Detail:
Keywords:

This gallery is empty.

Guestbook for 2011 - 10
Henk en Lallie(non-registered)
Hi Chris, Dankie vir die pos.
Groete
Henk
The guestbook is empty.
Loading...