Visitors 15
0 photos
Saterdag, 25 Januarie het ons Margaret (Hilde se ma) se verjaardag by Jean Pierre en Hilde se huis gevier en al hulle naby-familie het opgedaag. Dit was heerlik met die verskeidenheid potjies opgedis deur al die jongmense. Die ouma's en oupa's kon net kuier en die vyf kleinkinders kon speel tot die tonge uithang - maar gaan slaap was min! Ek het net die "ander" kleinkinders kon afneem - Jean en Hilke kry weer hulle kans.

Categories & Keywords
Category:People
Subcategory:Family
Subcategory Detail:
Keywords:Margeret Rohwer, verjaardag

This gallery is empty.