Visitors 21
0 photos
Ansie en ek het die wonderlike voorreg gehad om tien dae in Namibië deur te bring aan die begin van Mei 2013. Dit was werklik verslawend - ek sal kan gewoond raak aan vakansie hou en foto's neem, as iemand my net sal betaal om dit te doen! Hier is 'n paar van die eerste foto's wat ek verwerk het - ek hoop om dit gaandeweg aan te vul soos ek tyd kry om die 1500 foto's te verwerk.

My wife and I had the wonderful priviledge to spend ten days in Namibia during the beginning of May 2013. It was really addictive and I can get used to holidaying and taking photos - if someone will just pay me to do it!. Here are a few of the first photos processed. I hope to add a few more as I find time to process the 1500 photos made.

Categories & Keywords
Category:Scenic
Subcategory:Deserts
Subcategory Detail:
Keywords:Dooievlei, Fish River Canyon, Kokerboomwoud, Namib, Namibia, Namibië, Quivertree Forest, Sossusvlei, Visriviervallei

This gallery is empty.