Visitors 59
0 photos
Ons was bevoorreg om Nianell te kry vir 'n fondsinsamelingsfunksie vir die Mosambiek / Mocuba kerkboufonds. Dankie vir Erna Kruger wat telkens vir ons die groot sterre aantree, asook vir Anne Marie Baard en haar span wat alles gereël het. En ons dank aan ons Hemelse Vader vir die wonderlike opbrengs van om-en-by R30 000.

Categories & Keywords
Category:
Subcategory:
Subcategory Detail:
Keywords:Mosambiek kerboufonds, Nianell, ereformeerde Kerk Strand

This gallery is empty.