Visitors 4
0 photos
Saterdag 23 Augustus 2014 was Jean se partytjie (hy het op 27 Aug verjaar) en dit was meer van 'n familie-partytjie as 'n maatjie-partytjie (Jean se keuse). Op hierdie ouderdom raak die kinders baie beweeglik en dit help nie 'n oupa-fotograaf wat al ouer word nie - vandaar die min foto's :-). Dit was weereens 'n groot voorreg om dit mee te maak.

Categories & Keywords
Category:
Subcategory:
Subcategory Detail:
Keywords:

This gallery is empty.